| Modulekode | RPL 310 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Geslagsfisiologie, spermatogenese, soögenese, die vroulike geslagsiklus. Spesieverskille. Hormonale beheer oor die geslagsfunksies. |
| Modulekrediete | 8.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | DAF 200 |
| Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Departement | Vee- en Wildkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App